Local newsNews

Geen pad maar wel ’n slaggat

Die inwonders wag al ’n geruime tyd vir die plaaslike munisipaliteit om hul paaie te herstel

Inwoners van Bezuidenhout, Mostert en Prinsloo strate is al rooi onder die kraag na beloftes om paaie te herstel nie nagekom word nie.

Die inwonders wag al ’n geruime tyd vir die plaaslike munisipaliteit om hul paaie te herstel.

Slaggate in Bezuidenhout Straat wat net nie herstel word nie.

“Die strate lyk verskriklik, mens kan skaars daar ry, dit is hoogtyd dat die munisipaliteit hul werk begin doen,” het ’n inwonder woedend gesê.

Op Dinsdag, 11 Februarie het die inwonders WITBANK NUUS genader met die hoop dat hul boodskap na die munisipaliteit deur kan dring.

WITBANK NUUS het die plaaslike munisipaliteit genader oor die swak toestand van die paaie maar geen teruvoering was ontvang nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button