Local newsNews

Die Sonopmark is altyd een van die hoogtepunte op eMalahleni se kalender

Merk gerus jou dagboek want op 31 Oktober vind die volgende Sonopmark plaas.

Die weer het dié afgelope naweek mooi saamgespeel met die Sonopmark.

Wilma van Zyl en Lenie Swan. Foto/ Zita Goldswain.

Daar was ‘n wye verskeidenheid van vars blomme en vleis vanaf die plaas, tot koffie met kondensmelk en tradisionele melkkos vir ontbyt op 26 September.

Sien die video hier

Besoekers kon ook snuffel tussen handgemaakte speelgoed, en proe aan biltong, droëwors en ruik aan geurige olies.

Lees meer: Dis genoeg rede om vroeg uit die vere te wees

Die Sonopmark is altyd ’n lekker uitstappie.  Foto/ Zita Goldswain.

Van die intrapslag af is almal met oop arms en vriendelike glimlagte verwelkom, terwyl gemeenskapslede lekker by die stalletjies gekuier en gesels het.

Kom stap deur die mark saam met ons

Jou stad, jou storie soos dit gebeur. Bly op hoogte met die jongste nuus met WITBANK NUUS,

Volg ons op  website, Facebook, X,  Instagram or TikTok

Epos: info@witbanknews.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button