Local newsNews

Boeremark was by verre die beste uitstappie die naweek

Daar was hope stalletjies te kies en te keur wat die kerskouse opgevul het.

Die boeremark wat by die Vintage Emporium aangebied was, kry volpunte.

Daar was hope stalletjies te kies en te keur wat die kerskouse opgevul het.

Daar was heerlike eetgoed om aan te smul en die heerlikste koffies, sappe en ook ‘cocktails’ om die hitte se harde aanslag bietjie te breek.

Die volgende boeremark word op 5 Desember aangebied.

Maak dus ’n aantekening in jou dagboek en gaan maak ’n draai op plot 71B Seekoeiwater.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button