Local newsNews

R555 eis nog ’n lewe

Die polisie ondersoek nog die oorsaak van die ongeluk.

’n Ongeluk tussen ’n trok en ’n voertuig het nog ’n nommer op die R555 se kerfstok gelaat.

Die ongeluk, wat op Sondag, 4 Julie plaasgevind het, het die lewe van ’n 44-jarige geëis.

Die man het in ’n rooi Ford Figo gery.

Die polisie ondersoek nog die oorsaak van die ongeluk.

Die oorledene is nog nie formeel uitgeken nie.

Deel jou nuusbrokkies met ons: 

Of volg ons op ons sosiale media platforms:

     Instagram

     Twitter

    Witbank News App

     Facebook page

     Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button