Betsie, ‘n soettand se beste vriend
As dit nou kom by soethappies van alle soorte, is tannie Betsie die een vir die werk.

As dit nou kom by soethappies van alle soorte, is tannie Betsie die een vir die werk.
Lekkernye van herzoggies tot soetkoekies….
Sy is omtrent ‘n vrou wat iets aanmekaar kan slaan as dit kom by suikersoet happies.
Tydens ‘n uitstappie by die vlooimark langs Pick n Pay in Watermeyerstraat het WITBANK NUUS bietjie gaan soek vir iets soet en lekker.
Die stalletjie van tannie Betsie het dadelik aandag getrek met al die lekkernye wat vars gebak en gepak is.
Noem dit en tannie Betsie het die regte en perfekte resep volgens jou smaak. Gaan loer gerus na haar stalletjie dié opkommende Saterdag by die vlooimark.
Deel jou nuuswenke met ons via:
Telephone: 013 656 2490
WhatsApp: 060 866 8682
Email: wtbnews@mweb.co.za
Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:
