Local newsNews

Bestel jou pannekoek by Ons Winkel

Solidariteit Helpende Hand en Ons Winkel bak weer dié Vrydag pannekoek en jy mag nie uitmis nie

Daar is min dinge lekkerder as ’n warm pannekoek met lekker soet kaneelsuiker.

Solidariteit Helpende Hand en Ons Winkel bak weer dié Vrydag pannekoek en jy mag nie uitmis nie.

Die pannekoek sal op Vrydag, 6 Augustus gebak word en kos slegs R20 vir vyf of een vir  R5.

Bestellings kan bestel word by 064 634 6871 of WhatsApp die bestelling deur.

Deel jou nuuswenke met ons via:

Telefoon: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Epos: wtbnews@mweb.co.za

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

Instagram

Twitter

Witbank News toep

Facebook page

Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button