Die slimmes in graad sewe is Kanyile Souza, Amahle Chiliza, Mahlashe Makola, Dtebogo Magongoa, Siphesihle Kubheka, Ruan Oberholzer, Wilmari Fourie, Sanele Mnisi, Destiny Marijeni en Onelenna Lenkopane.
Laerskool Panorama het onlangs sy top akademiese presteerders vir die tweede kwartaal aangewys.
“Dit is altyd lekker om die leerders geluk te wens met die prestasie,” het die skoolhoof mnr. Paul Burger gesê.
Mnr. Burger het gesê die laaste stukkie van die jaar bly oor en hy moedig elke leerder aan om skouer aan die wiel te sit en hulle beste te lewer.
Hy het ook sy personeel bedank vir hulle harde werk en toewyding.
Graad een se slimkoppe is: Njabulo Mtambo, Bongiwe Dladla, Lethukthula Gumede, Zita Louw, Nkosazana Nyundu, Charlotte Mabona, Leah de Jager, Keira-Lee van Aswegen, Success Dinaka en Rethabile Bashele.
Caitlyn Breytenbach, Mbali Mtambo, Bandile Nkabinde, Tsholofelo Madiba, Ane Muller, Sthembiso Khumalo, Hunadi Bapela, Aquila Diketane, Tshiamo Madikwane
en Bohale Ncongwane is die slimkoppe in graad twee.
Lio-ann Engelbrecht, Maru-Ane Mynhardt, Chezaan Nunez, Regard Chamberlain, Khamna Ndyamboti, Lizhani Eckley, Rirhandzu Mbuyane, Lubanzi Mbatha, Ibenath Zide en Khanysile Ngwepe is die graad drie leerders wat baie hard werk.
Die leerders wat die top 10 slimkoppe in graad vier is, is Lethokuhle Khali, Tshiamo Masemola, Zane Fouche, Amohelang Mollo, Adries du Plessis, Busisiwe Hlatswayo, Silalo Mncwango, Antka Janse van Niewenhuizen, Relebogile Ndlozi en Angel Makofane.
Graad vyf se uitblinkers is Alessa Savage, Oreagile Mapota, Crystal Bapela, Keegan Stevens, Phawu Wakeni, Zander Meyer, Amogelang Mojela, Shaun Masango, Happiness Makofane en Iddi Kumanyi.
Hailey Janse van Niewenhuizen, Blessing Peba, Shenique Nelson, Zenya Pieterse, Hazel Munyamana, Lee-Ann Mnisi, Dafydd Diedericks, Bongekile Makhabane, Hope Ngobe en Nobubele Shabangu pluk die vrugte van hulle harde werk in graad ses.
Die slimmes in graad sewe is Kanyile Souza, Amahle Chiliza, Mahlashe Makola, Dtebogo Magongoa, Siphesihle Kubheka, Ruan Oberholzer, Wilmari Fourie, Sanele Mnisi, Destiny Marijeni en Onelenna Lenkopane.