Local newsMunicipalNews

[VIDEO] So verkwyn die water en paaie in eMalahleni

Pyplek lei na die bars van pype ondergrond en los skade daagliks in eMalahleni.

Die nagmerrie van watervermorsing is lank nog nie verby nie, alhoewel daar al keer op keer by die munisipaliteit gesoebat en gesmeek is om probleme op te los, word net nog meer skade verrig, weens dienste wat nie gelewer word nie.

Dit is weereens onder WITBANK NUUS se aandag gebring dat daar ’n pyplek al vir maande aaneen al loop en dat 1 000 liters water gemors word op ’n daaglikse basis.

Die munisipaliteit verseker wel die inwoners dat hul dadelik die ‘span in kennis sal stel’ maar die ‘span’ kom nooit daar uit nie.

As enige inwoner van dié soort probleem weet, kan hul gerus hul klagte aan WITBANK NUUS stuur vir verdere ondersoek.

Stuur jou klagtes en stories na:

WhatsApp: 060 866 8682

Email: info@witbanknews.co.za

Lees ’n volledige berig in volgende week se uitgawe.

Vorige berigte:

Watermeterdiefstal in eMalahleni spuit die hoogte in

Reën en trane is die enigste vorm van water in eMalahleni


Of op ons sosiale platforms Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button