Onwettige storting steeds ’n pes
WITBANK NUUS lewer kort-kort berig oor hierdie seeroog wat oral deur die stad plaasvind.

Wat staan inwoner te doen as onwettige storting voor jou oë gebeur?
Daar is bywette wat gepaardgaan met boetes, maar inwoners voel dat geen aksie geneem word, al word hierdie onwettige praktyke aangemeld nie.
WITBANK NUUS lewer kort-kort berig oor hierdie seeroog wat oral deur die stad plaasvind.
Stuur vir ons plekke of foto’s waar onwettige stortings plaasvind, sodat ons daaroor kan berig en weer onder die aandag van die munisipaliteit kan bring.
No more illegal dumping in Ward 20 will be tolerated
Klarinet seems to be flouting in a dirty pool of illegal dumping again
Illegal dumping and the state of recycling
Illegal dumping at Schoongezicht
Deel jou nuuswenke met ons via: Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: info@witbanknews.co.za
Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms: Instagram, Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking
