Local newsNews
Christa behou die Pay Per Kay kroon
Christa Heiden is sy die vroue atleet wat die meeste kilometers tydens die Pay Per Kay gehardloop het
Christa Heiden van Rand Road Warriors in Johannesburg se tekkies is aan die brand gehardloop.
Vir die vyfde agtereenvolgende jaar is sy die vroue atleet wat die meeste kilometers tydens die Pay Per Kay gehardloop het.
Saterdag, 12 November het sy 64.9km vir die dag gehardloop.
Erik Wright ook van Rand Road Warriors is die algehele wenner vir die dag met 67.1km, Frik du Preez het die tweede plek ingeneem met 62.6km en Neels Vermeulen het lag-lag 61.6km kafgedraf.
Deel jou nuusbrokkies met ons:
Telefoon: 013 656 2490
WhatsApp: 060 866 8682
Epos: info@witbanknews.co.za
Volg ons op WITBANK NEWS se sosiale media platforms:
Instagram, Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.