
Die Nederduitsch Hervormde Kerk Witbank-Suid hou basaar.
Die basaar word beplan vir 28 Mei en dit begin om 08:00.
Die kerk is op die hoek van Sturdeelaan en Jansenstraat geleë.
“Kom bederf jouself met allerlei lekkernye en kos,” nooi die gemeente.
Deel jou nuuswenke met ons via:
Telefoon: 013 656 2490
WhatsApp: 060 866 8682
Epos: info@witbanknews.co.za
Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
