Local newsNews

Bekende in motorkringe oorlede

Oom Boet, soos hy alom bekend gestaan het, is ’n ou bekende in die motorwêreld.

Nuus dat Oom Boet Redelinghuys van R&R Auto Electrical vanoggend oorlede is word met skok aangehoor.

Oom Boet was ’n bekende besigheidsman van die stad en sy naam sinoniem met motors. Hy het al vir meer as 40 jaar lank diens aan kliënte verskaf.

Sy vrou, Marietha, het die hartseer nuus bevestig.


Deel jou nuusbrokkies met ons

Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op sosiale media platforms

Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button