CrimeLocal newsNews

Rowers besig van vroeg-oggend in eMalahleni

Die rowers het mense ’n kort rukkie gelede van hulle waardevolle besittings geroof en gevlug.

Nog ’n besigheid het deurgeloop onder rowers.

Rowers het op 20 Junie toegesak op ’n plaaslike besigheid by die winkelsentrum op die hoek van Steenkampstraat en OR Tamboweg.

“Daar was tussen drie of vier rowers wat ons in die winkel verras het. Hulle het ons geroof van alle waardevolle besittings voor hulle gevlug het in ʼn silwer Toyota Corolla,” het Adriaan Grobler wat tydens die rooftog in die winkel was, aan WITBANK NUUS vertel.

Witbank SAPD is tans op die toneel.

Lees die volle berig in die week se uitgawe.

LEES MEER

https://www.citizen.co.za/witbank-news/194800/jong-man-vanoggend-in-wattlestraat-geroof-en-blykbaar-gesteek/?fbclid=IwAR27bBhDD57I1SK2zBQW29sWL3U5WAuyggD2TmjjKuQtorBIbOJf8t5FFvg

https://www.citizen.co.za/witbank-news/180976/polisieman-helder-oordag-op-n12-byna-gekaap/?fbclid=IwAR27bBhDD57I1SK2zBQW29sWL3U5WAuyggD2TmjjKuQtorBIbOJf8t5FFvg

Deel jou nuusbrokkies met ons – Telefoon: 013 656 2490, WhatsApp: 060 866 8682 of  Epos: info@witbanknews.co.za

Volg ons ook op dié sosiale media platforms: InstagramTwitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button