Local newsNews

Gemeenskap gee hul 67 minute by dierebeskermingsvereniging

Gemeenskap gee hul 67 minute by dierebeskermingsvereniging

Vir Mandela Dag het die gemeenskap die Witbank Dierebeskermingsvereniging bygestaan en hul deel gedoen.

Personeel van Huizemark kom help skoonmaak.

Van donasies tot vrywilligers wat hul tyd gegee het om skoon te maak en op te knap is gegee.

Witbank DBV personeel.

“Die komitee, personeel en al die diere in ons sorg gaan baat by al die donasies en dit word uit die diepte van ons harte waardeer,” sê Carika Roux, tesourier.

Dankie aan Industrial Fluid Solutions, Huizemark en Harcourts vir hul 67 minute wat hulle gebruik het om te help by ons.

Manne van Industrial Fluid Solutions help met die opknap.

Dankie aan die bestuur en elke persoon vir hulle tyd en harde werk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button