Local newsNews
Gaan groot of gaan huistoe
Kosmos Kinderhuis het fondse nodig en dié optrede gaan ’n broodnodige inspuiting wees vir die kinderhuis.
Die Suid-Afrikaanse kunstenaar, Deon Groot gaan by Laerskool Krielpark inloer.
Dié veelsydige kunstenaar skryf nie net sy eie liedjies nie, hy is ook baie behendig met die kitaar en bekfluitjie.
- Deon Groot tree op 3 September om 18:00 op.
- Deure maak om 17:00 oop.
- Die kaartjiepryse is R150 elk.
Al die gelde van die kaartjieverkope gaan aan Kosmos Kinderhuis geskenk word.
Vir meer inligting bel 076 798 4606.
Deel jou nuusbrokkies met ons
Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: info@witbanknews.co.za
Of volg ons op sosiale media platforms
Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
