Local newsNews

Damesgholf by Witbank Gholfklub

Die dames van die Witbank Gholfklub het ʼn heerlike prysuitdeling gehou.

Die dames van die Witbank Gholfklub het ʼn heerlike prysuitdeling gehou by die gholfklub.

Die pryse was vanaf eerste tot vierde plek en daar was ʼn paar pryse vir die manne ook.

Christa Prinsloo, Odelia Sharp (Witbank Ladies kaptein) en Allison Oosthuizen.

Die son het lekker warm geskyn, maar dit het nie die spelers verhoed om aan te hou speel nie.

Die prysuitdeling het binne in die lekker koelte plaasgevind op 29 Augustus en almal het afgekoel met heerlike verversings en ʼn lekker kuier na die opwindende dag.

Marelize Potgieter, Odelia Sharp (Witbank Ladies kaptein) en Petricia Lombard.

 

 

Deel jou nuusbrokkies met ons Telefoon: 013 656 2490 of epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op sosiale media platforms Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button