Local newsNews
NG kerk Witbank-Suid hou heerlik bazaar
Die bazaar het gepronk met heerlike kosstalletjies en treinritte.
Die NG kerk het behoorlik bazaar gehou.
Die sameroeper was Ds. Maan van Zyl en het die verrigtinge aan die gang gehou.

Die gemeenskap was verwelkom by die bazaar op 26 Augustus waar daar vir almal iets te geniet was.
Die bazaar het gepronk met heerlike kosstalletjies en treinritte, gesig-verf en ‘ballon-diere’ vir die kinders.

Daar was ook lekker wildsvleis te koop.
Deel jou nuusbrokkies met ons Telefoon: 013 656 2490 Epos: info@witbanknews.co.za
Of volg ons op sosiale media platforms Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
