Local newsNews

DBV Witbank het ’n troeteldier wat wag ʼn goeie huis

Jou hart het altyd plek vir nog liefde.

Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) Witbank is die Engele vir huislose en mishandelde diere. Honde en katte en soms hasies en plaasdiere vind altyd ’n veilige hawe by dié organisasie.

Ash.

Dit is egter nie moontlik om na al die diere om te sien sonder die publiek se hulp nie.

Fullstop.

Die span by die DBV nooi  die publiek uit om die dag saam met die diere te kom spandeer en dalk ʼn bietjie uit te help as vrywilliger.

Lady.

Donasies is altyd welkom in die vorm van honed- en katpille, blikkieskos en kombersies. Vir enige navrae skakel gerus vir Carike Roux by 082 724 0909.

Sherbit.
Gabby.

Deel jou nuusbrokkies met ons per Telefoon: 013 656 2490 Epos: info@witbanknews.co.za of volg ons op sosiale media platforms Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button