Local newsNews
Kersliggies brand weer by huis in Steenkampstraat
Neem ’n wandeling deur die tuin enige tyd vanaf 19:00 elke aand van die week, asook naweke.

Die pragtige Kersliggies– en uitstalling sal weer vanjaar gesien kan word by Steenkampstraat 67 in Del Judor.
Mense kan gerus ’n draai maak om dit te beleef en die gees van Kersfees te ervaar, veral kinders geniet dit baie.
Neem ’n wandeling deur die tuin enige tyd vanaf 19:00 elke aand van die week, asook naweke, behalwe as dit reën of wanneer beurtkrag geld.
Telefoon: 013 656 2490: Epos: info@witbanknews.co.za
Of volg ons op sosiale media platforms
Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
