Local newsNews

Nuwe Kraggies ontmoet hulle nuwe onderwysers

165 Graad R leerders gaan na die skool se graad een klas beweeg in 2023.

Laerskool Kragbron het leerders en ouers verwelkom na graad een. Leerders van die graad R klas beweeg nou aan na die ‘groot skool’.

Juffrou Melissa Jooste en Juffrou Christina Smit.

Om en by 165 graad R leerders was opgewonde om hul nuwe klasmaats en onderwysers te ontmoet vir 2023.

Die skoolhoof van Laerskool Kragbron, mnr. Gerhard Smit was ook daar om die nuwe kleuters te ontmoet.

Al die leerders het ʼn spesiale Kragbron-bederfpakkie ontvang.

Die kleuterskool het ook ʼn opedag gehad waar nuwe leerders wat in 2023 in Graad R gaan begin, met opwondendheid saam met hulle ouers die kleuterskool kon verken.

Juffrou Sané Snyman en Juffrou Ansie Farrell.

 

Deel jou nuuswenke met ons via: Telefoon: 013 656 2490 Epos: wtbnews@mweb.co.za Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms: InstagramTwitterWitbank News toepFacebook pageWitbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button