Local newsNews

Rolbaltoernooi bring die gees van sportmanskap en gesonde kompetisie

Uit die 22 spanne het ‘Fire and Ice’ gewen.

Verskeie spanne het die naweek byeengekom vir ’n rolbaltoernooi wat by Witbank Rolbalklub plaasgevind het.

Wilma Gretch.

Op 16, 17 en 18 Desember het spanne die balle aan die rol gehad om vir die eerste plek mee te ding.

Sam van der Westhuizen.

Uit die 22 spanne wat sake uitgespook het, was dit die ‘Fire and Ice’ span wat met die louere weggestap het.

Hul wentotaal was 130 teen 82. 

Eliz-Mari Grech, Wilma Grech en Michelle van der Westhuizen.

In tweede plek was ‘The Unknown’ span met 131 teen 82 punte en in derde plek was dit die ‘Priceless’ span met met 110 teen 92 punte. 

Deel jou nuusbrokkies met ons: 013 656 2490 Epos: wtbnews@mweb.co.za

Volg ons op sosiale media: InstagramTwitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button