Local newsNews

Kerkbasaar en lekker musiek by Basileia-gemeente

Kerkbasaar het iets vir almal en boonop lekker musiek gehad.

Die NG Kerk Basileia-gemeente in Klipfontein het heerlik basaar gehou.

Trudy du Plessis, Adele van der Westhuizen en Jannie van der Westhuizen.

Op 3 en 4 Maart het die gemeente stalletjies laat kook met kerrie en rys, pannekoek, soetgoed, wit olifante en allerlei vir die hele gesin.

Zané Nel, Elma Nel, Elmé Nel, Erin Holmes en ds. Marius Nel.

Bekende musiekkunstenaar, Franja du Plessis het opgetree en die gehoor betower met haar goue stem met al haar bekendste treffers.

Dominee Marius Nel het gesê, “Ons is ʼn gemeenskapskerk en dit wat ons het in oorvloed, gee ons terug aan die gemeenskap, die basaar en Franja se optrede is een so manier.”

 

 

Deel jou nuuswenke met ons via: Telefoon: 013 656 2490 Epos: info@witbanknews.co.za Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms: InstagramTwitterWitbank News toepFacebook pageWitbank News Breaking

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button