Local newsNews
Witbank moes knie buig teen manne van Secunda
Die manne het mekaar behoorlik aangevat in ligawedstryde op Saterdag, 27 Mei.

Klipharde klubrugby is die naweek op die velde van Hoërskool Patriot gespeel.
Die eerste- en tweedespanne van Witbank Eastvaal Rugbyklub en Secunda Sasol Rugbyklub het mekaar in ’n ligawedstryd op Saterdag, 27 Mei die stryd aangesê.
Die tuisspanne het behoorlik klippe gekou en moes die knie buig in beide hul wedstryde.
Volle storie in hierdie week se WITBANK NUUS
Het jy ’n storie om te vertel?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
- Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste.
- Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook, Twitter of Instagram
HET JY GEWEET?
Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






