Local newsNews

Die bekende gospelsanger Danie Botha kom Sondagaand by die AGS Oasis Kerk optree

Danie Botha is ’n Suid-Afrikaanse sanger wat veral geestelike liedere sing. Hy kom dié Sondag in eMalahleni optree.

Die baie bekende Danie Botha kom die AGS Oasis Reynorif gemeente dié komende Sondag bedien.

Danie se optrede begin 18:00. Toegang is gratis, net offerhande sal opgeneem word.

Daar gaan ook heerlike sop en broodjies na afloop van die diens bedien word.

Almal is welkom om te kom inloer.

Die kerk is in Buffelstraat geleë.

Skakel pastoor Deon Scheepers vir meer inligting: 083 701 1737.

 

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

 

HET JY GEWEET?

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button