Local newsNews

Gholfdag vir Laerskool Klipfontein

Ouers en besighede het die dag bygewoon om te help met die fondsinsameling.

Laerskool Klipfontein het die gholfstokke laat swaai tydens hul gholfdag.

Die dag is gehou op die groen setperke van Witbank Gholfklub op 8 Junie.

Michque Viljoen en Tiaan Mienie.

Die skoolhoof, Marinda Fourie het gesê dat die doel van die dag is om die skool te help met vervoerkostes. Die dag het gespog met 30 pare wat nege putjies elk gespeel het.

“Dankie aan al die borge wat die skool bystaan en ondersteun,” het Marinda gesê.

 

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

  • Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste: www.witbanknews.co.za
  • Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook Twitterof Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button