Local newsNews

Swaai ’n hou op Lentedag saam met HGH

Stof jou gholfstokke af, hier is ’n geleentheid vir ’n lekker potjie gholf.

Hoërskool Generaal Hertzog speel op lentedag ’n potjie gholf.

Dié gholfdag op 1 September word by Witbank Gholfbaan  aangebied.

Afslaan is 10:00.

Kostes beloop R600 per ‘Betterball’ en dit sluit ’n gholfkarretjie in.

Net nege kort gaatjies word gespeel. Daar is baie pryse op die spel.

Daar is verskeie borgskap opsies beskikbaar.

Kontak vir Albert Carmel om die opsies te bespreek: 082 855 6571.

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

HET JY GEWEET?

Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button