Local newsNews

Helpende Hand-tak se karskou om die draai

As jy dink jou vuurwa het wat dit vat om deel te neem, kan jy Michael Ludik WhatsApp by 082 326 4557.

Die beplanning vir Helpende Hand Witbank-tak se karskou is in die hoogste rat.

Jackie Potgieter.

Dié karskou was die besprekingspunt by die tak se vergadering wat op Dinsdag, 22 Augustus by Ons Winkel gehou is.

Saartjie van der Nest.

Maak ’n aantekening in jou dagboek, want op 30 September vind al die aksie by die Hoër Tegniese Skool se sportvelde plaas.
Inskrywings stroom in. Kostes beloop R150 per motor.

Poon Grobler.

Al die inskrywings moet vooraf gedoen word.

As jy dink jou vuurwa het wat dit vat om deel te neem, kan jy Michael Ludik WhatsApp by 082 326 4557.

Vir stalletjies kan jy Jackie Potgieter skakel by 076 469 3724.

Michelle Viljoen.

As jy jou besigheid wil bemark op dié dag, kan jy Rudolf Esterhuizen skakel by 082 300 3637.

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
• Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste.
• Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook, Twitter of Instagram

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button