Groen en Goud by die Witbank Gholfklub
Witbank Gholfklub verwelkom almal om die rugby te kom geniet.

Witbank Gholfklub het die stokke laat sing vir die bekendstelling van hulle ‘Bok-town’ area waar rugbyliefhebbers die Bokke kan ondersteun op die groot skerm en ietsie te drinke ook kan geniet.

Die gholfdag het Donderdag, 7 September by Witbank Gholfklub plaasgevind met 29 paartjies op die baan.
Organiseerder Charl de Witt het gesê dat die dag ’n sukses was en verwelkom almal om die rugby saam te kom geniet by die klub.
Het jy ’n storie om te vertel?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of skakel ons by 013 656 2490.
• Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste.
• Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook, Twitter of Instagram.
HET JY GEWEET?
Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.
