Local newsNews

Witbank VLU begin maand van liefde betowerend

VLU Witbanktak het ‘n wonderlike Valentynsdag tema vergadering gehou

Die Vroue Landbou-unie (VLU) Witbanktaklede het ’n onweerstaanbare begin aan die maand van liefde gegee met ’n betowerende vergadering op Donderdag, 1 Februarie.

Naomi Bray, Ria van Rooyen, Ria Scheepers en Phyllis Scruton.
Lida Posthumus,Annete Steyn, Martie Vermeulen en Ria van Rooyen.

Gezina Prinsloo se bekoorlikeliefdesverhaal het die atmosfeer gevul en is begelei met ’n mandjie vol hemelse sjokolade.

Phyllis Scruton se insigte oor Valentynsdag 2024 het ’n dieper betekenis aan die romantiese ervaring toegevoeg.

Lida Posthumus, Gezina Prinsloo , ElsabeBosch en Ina Botha.

 

Het jy meer inligting oor dié artikel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

HET JY GEWEET?

Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

Back to top button