KidsLocal newsNewsSport

HTS Skuts skiet vooruit

HTS Witbank doen uitstekend by by die Egoli Ope by Hoërskool Florida Skietklub skuts toernooi.

Die HTS Witbank Skutsspan het uitstekend gedoen by die Egoli Ope by Hoërskool Florida Skietklub skuts toernooi.

Tian Oosthuizen.
Divan Potgieter.

Die uitslae van die toernooi wat op Saterdag, 27 April plaasgevind het, was van wêreldklasgehalte en die gemeenskap kan sien hoekom van hulle skuts gekies is om oorsee te gaan. Dit is ’n jaarlikse instelling en die kinders het hulle goed van hulle taak gekwyt.

Simone Oosthuizen.
Danica Jefferies.

“Die blou skuts het goed gewys wat in hulle steek en die Blou skool se naam hoog gehou. Ons is baie trots op julle,” het skietorganiseerder by HTS, mev. Alice Potgieter, trots gesê.

Jan-Hendrik Burmeister.
Leanka Fourie.

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

  • Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste: www.witbanknews.co.za
  • Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook Twitter of Instagram

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button