Local newsNews

Naweek skop af met ongeluk op N12

Die N12 was vir ongeveer 30 minute gesluit om die ongelukstoneel op te ruim.

Die man wat vroeër vandag in ‘n ongeluk op die N12 was het net ligte beserings opgedoen.

Die ongeluk om 12:00 het sowat 5km voor Ogies afrit gebeur.

Klaarblyklik het die voertuig waarin die man gery het, se linkeragterwiel gebars.

Die man het toe beheer verloor.

Hy is na ‘n plaaslike hospitaal geneem.

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

  • Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste: www.witbanknews.co.za
  • Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook, Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button