Die afgelope naweek was daar weer skouspel rugby gespeel by Hoërskool Patriot.
Die Laeveld-streekspan het Saterdag 24 Augustus teen die Nkangala-streekspan gespeel en Laeveld het die wedstryd 40-36 gewen.
Die Puma-amateurspan sal binnekort bekend gemaak word.
Ons deel graag jou sportklub se uitslae. Stuur vir ons ’n epos met al die inligting en foto’s na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
- Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste.
- Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook, Twitter of Instagram
HET JY GEWEET?
Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


































































































