Local newsNews

Harte klop warm vir bejaardes

Dankie aan almal wat WITBANK NUUS se winterprojek ondersteun het.

Ten spyte van die bitter koue het die Gereformeerde Kerk Hoëveld se gholfdag goed afgeloop.

Die gholfdag op 4 Julie was goed bygewoon en die spelers het met opgewondenheid die baan aangedurf na ’n vroeë oggend reënbuitjie.

Theuns van der Merwe.

WITBANK NUUS se advertensieverteenwoordiger, Annatjie du Toit, het die klere en komberse wat sy as deel van ’n winterprojek bymekaar gemaak het, aan die kerk oorhandig om aan bejaardes uit te deel wat nie warm klere en komberse het nie.

Marthinus van Rooyen.

“Baie dankie aan elkeen wat geskenk het. Saam het ons ’n reuse verskil gemaak in ’n bejaarde se lewe,” het Annatjie gesê.

 

Nuus wat saak maak … Volg WITBANK NUUS op ons webtuiste, FacebookTwitter,  Instagram of TikTok

Gesels met ons: info@witbanknews.co.za

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button