Local newsNews
Rachelle kom by Basileia inloer
Al het Brendan Peyper haar nie gekies nie, het Rachelle kykers se harte gesteel.
Rachelle Fourie is die gasspreker by Basileia Vrouetee.
Die middag vol inspirasie, geloof en geselligheid word op Vrouedag by die Basileia-gemeente aangebied.
Hierdie gaan ’n middag wees wat jou hart aanraak en jou siel verfris.
Plek is beperk, so maak seker jy kry jou kaartjie betyds.
Vir meer inligting, kontak die kerkkantoor by 013 697 4449.
Datum 9 Augustus | Tyd 14:00 | Koste R200 per persoon
Nuus wat saak maak … Volg WITBANK NUUS op ons webtuiste, Facebook, Twitter, Instagram of TikTok
Gesels met ons: info@witbanknews.co.za
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
