Local newsNews

Kikker jou serpie op

’n Serpie kan jou uitrusting in ’n japtrap verander na iets ’n modeboek.

Jy sal verbaas wees oor die veelsydigheid van ’n alledaagse ou serpie.

Moenie die geleentheid misloop om saam met ander vroue te kuier en meer te leer oor serpies nie.

Die oggend word op 23 Augustus by Rustic Fields Lodge en Venue op die R555 gehou. Dit begin om 10:00.
Die tema is ‘Leef in volkleur’.

Bring ’n serpie saam vir ’n interessante vou-tegniek demonstrasie.

Kaartjies is R250 per persoon en dit sluit ligte verversings in.

“Kom geniet ’n oggend propvol plesier,” is die uitnodiging van die ATKV.

Vir meer inligting, skakel: 083 384 5482.

Nuus wat saak maak … Volg WITBANK NUUS op ons webtuiste, Facebook, TwitterInstagram of TikTok

Gesels met ons: info@witbanknews.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button