Local newsNews
Danie Botha kuier by Sion-gemeente
Kom kuier gerus saam met Danie en die Sion-gemeente.
Die baie gewilde Danie Botha kom die komende Sondag by die Sion-gemeente inloer.
Danie sal sy kitaar uithaal en van sy gewilde geestelike liedere sing.
Dit vind tydens die oggenddiens om 09:00 plaas.
Die Sion-gemeente is op die hoek van Birkholtzstraat en Steve Bantu Bikostraat geleë.
Vir meer inligting, kontak pastoor Marius Louwrens: 076 383 6511.
Nuus wat saak maak … Volg WITBANK NUUS op ons webtuiste, Facebook, Twitter, Instagram of TikTok
Gesels met ons: info@witbanknews.co.za
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
