Dr Piet Oosthuizen en Rikus Scheepers.
Die jaarlikse aandmark van die NG Kerk Witbank-Suid was weereens ‘n groot sukses.
Op 29 Augustus het die Trappieskerk sy terrein omskep in ‘n bruisende bymekaarkomplek, waar die geure van varsgebakte pizza, braaivleis en ander smullekkerhede die lug gevul het.
Besoekers is dadelik omhels deur die warm en verwelkomende atmosfeer, terwyl die gasvryheid van die gemeente elkeen tuis laat voel het.
Dit was egter die heerlike pizza met sy meer-as-genoeg bolaag, wat die onbetwisbare gunsteling van die aand was.
Die mark was een vir die boeke, gevul met heerlike kos, goeie geselskap en ‘n hartlike atmosfeer wat ‘n blywende indruk gelaat het.
GENIET DIE FOTO’S SAAM MET ONS
Die Trappieskerk se aandmark was iets om te onthou.

Nuus wat saak maak … Volg WITBANK NUUS op ons webtuiste, Facebook , Twitter , Instagram of TikTok
Gesels met ons: info@witbanknews.co.za
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.
Zita Goldswain
News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.