‘n Saal vol van die allermooiste blomme, helder gedekte tafels en laggende vroue het die prentjie geskilder van die Emalahleni Revival Church se vrouetee.
Dié heerlike vrouetee wat op 6 Augustus aangebied was, was ‘n feesviering van die lewe en God se onvoorwaardelike liefde.
Pastoor Denise Delport se woorde het diep spore gelaat.
“Winterseisoene is nodig om wortelstelsels te ontwikkel,” het sy afgeskop.
As die Augustuswinde kom, is dié boom vasgeanker.
Sy het verduidelik winterseisoene is die moeilikste seisoen in ‘n lewe.
Sy het die gaste aangemoedig om nie bitter te raak in moeilike tye nie.
Want dit is die seisoen waarin God Sy werk doen en wonderwerke verrig.
“God se plan is om vir ons ‘n lewe van oorvloed te gee, maar dan moet ons die vullissakke afgooi en sonder bagasie uitreik en in oorvloed ontvang.”
Benewens die kragtige boodskap, is die vroue ook bederf met heerlike verversings en die lieflike stem van Tanya Duvenhage, ‘n plaaslike inwoner van Ga-Nala, wat die vermaak verskaf het.
SIEN FOTO’S HIER:
Vroue het die vrouetee by Emalahleni Revival Church baie geniet. Foto Zita Goldswain.

Nuus wat saak maak … Volg WITBANK NUUS op ons webtuiste, Facebook , Twitter , Instagram of TikTok
Gesels met ons: info@witbanknews.co.za
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!