Local newsNews

Bekende besigheidsman sterf

Adri sal onhou word vir sy reuse persoonlikheid wat elke hoek van die kamer gevul het.

Die skielike en tragiese nuus van die welbekende sakeman Adri Prinsloo se afsterwe word steeds met ongeloof en diepe hartseer ontvang.

Adri het gister ‘n noodlottige hartaanval gehad.

Sy familie het aangedui dat hulle nog besig is om die omvang van die verlies te verwerk.

Hulle sal volgende week beskikbaar wees vir kommentaar.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button