Hoërskool Patriot gekroon as Interhoër-kampioene
Spogatletiek was aan die orde van die dag tydens die Interhoër wat gister by Hoërskool Patriot aangebied was.
Die 2026 Interhoër het ongetwyfeld bewys dat die toekoms van atletiek in goeie hande is.
All the action at Hoërskool Patriot today#witbanknews #Patriot #athletics #sport #wtbnews pic.twitter.com/7xpcRO8gVl
— WitbankNews (@WitbankN) February 21, 2026
Die kompetisie tussen die deelnemende skole was deurentyd straf, maar dit was Hoërskool Patriot wat gister as die onbetwiste kampioene uit die stryd getree het.
All the action at Hoërskool Patriot today#witbanknews #Patriot #athletics #sport #wtbnews pic.twitter.com/P3oUPB3Nqx
— WitbankNews (@WitbankN) February 21, 2026
Die spoedvrate op die baan het geensins teleurgestel nie en toeskouers se asems is behoorlik opgehou tydens die opwindende naellope.
Voor die paviljoen het die titaniese stryd in die seuns-verspringitem ook vir naelkou-oomblikke gesorg wat die skare op hul voete gehad het.
SIEN DIE TIKTOK VIDEO HIER
Met die weer wat tot aan die einde pragtig saamgespeel het, kan die skool met reg trots wees op ’n atletiekdag waar die reëlings seepglad verloop het.
View this post on Instagram
Vir die volledige berig, alle uitslae en ’n rits aksiebelaaide foto’s, maak seker jy kry volgende week jou kopie van WITBANK NUUS.
Jou stad, jou storie soos dit gebeur. Bly op hoogte met die jongste nuus met WITBANK NUUS,
Volg ons op website, Facebook, X, Instagram or TikTok
Epos: info@witbanknews.co.za
