Ons spog met 23 gedrukte koerante per week en ’n stewige sosiale media voetspoor
Vir al jou advertensiebehoeftes, kan jy gerus met ons verteenwoordiger, Annatjie du Toit, kontak maak by 013 656 2490.
WITBANK NUUS het homself stewig geanker as die digitale polsslag van eMalahleni.
“Ons aanlyn-familie bars uit sy nate,” het die nuusredakteur, Zita Goldswain gesê.
WITBANK NUUS spog met ‘n indrukwekkende 182 000 volgelinge op Facebook, en die syfer word op TikTok aangevul met 70 100 volgelinge waar ons gemeenskap se stories deur video en klank lewe kry.
“Ons voetspoor het ook uitgebrei op Instagram waar ons spog met 4 791 volgelinge en X waar daar tans 1 386 mede-X’e saam met ons kuier.”
Daar word weekliks 23 000 koerante gedruk.
Hierdie syfers is ‘n spieëlbeeld van die akkurate en relevante nuus wat ons daagliks dra.
“Dankie dat julle WITBANK NUUS deel maak van julle daaglikse digitale roetine.”
Die WITBANK NUUS-redaksiespan wat gereed staan om jou storie te vertel, bestaan uit Zita, Simangele Khoza, Lindokuhle Ndhlovu en Lucia Mudzanani.
Jou stad, jou storie soos dit gebeur. Bly op hoogte met die jongste nuus met WITBANK NUUS,
Het jy nuus of ‘n interessante gebeurtenis om te deel? Ons hoor graag van jou! Stuur jou stories, wenke of foto’s per e-pos na info@witbanknews.co.za
Volg ons op website, Facebook, X, Instagram or TikTok
