A+ vir blommeklub
Die Witbank Floral Art Club se algemene jaarvergadering vind op 14 Mei plaas en belangstellendes kan Alma Badenhorst kontak by 083 268 0322.
Lede van die Witbank Floral Art Club het verlede week bymekaargekom om hul vaardighede en talent ten toon te stel.






Die tema van die dag op 9 April was A-ontwerp met slegs een tipe plantmateriaal.
Die lede het behoorlik uitgehaal en gewys met asemrowende rangskikkings wat dit weereens bewys het – minder is dikwels meer.
LEES MEER: HTS kook met liefde en biltong
Die blommeklub se volgende vergadering is op 14 Mei om 10:00.
Dit is ook die klub se algemene jaarvergadering.
LEES MEER: Vriendelikheid die kern by VLU Magnolia-vergadering
VLU Magnolia het die krag van sorg en samehorigheid tydens hul Paasfees-tema-vergadering ondersoek
— WitbankNews (@WitbankN) April 14, 2026
Lees meer hier: https://t.co/qSfTwZ8XXf#WitbankNuus #Witbank #VLUMagnolia pic.twitter.com/dL7SvxywA6
Daar sal ’n demonstrasie wees en die tema vir dié byeenkoms is herfs-sirkels.
Die kostes is R60 vir besoekers.
Vir meer inligting, kontak gerus Alma Badenhorst: 083 268 0322.
Jou stad, jou storie soos dit gebeur. Bly op hoogte met die jongste nuus met WITBANK NUUS,
Volg ons op website, Facebook, X, Instagram or TikTok
Epos: info@witbanknews.co.za
