Local news
Interlaer by Laerskool Panorama
Tien skole in eMalahleni het bymekaar gekom vir die Interlaer by Laerskool Panorama op 4 Februarie, met atlete reg vir aksie.
Tien skole in eMalahleni het die jaar aangesluit by die Interlaer wat gehou is by Laerskool Panorama.

Uit elke skool was daar twee leerders gekies om hul skool te verteenwoordig in verskeie sportsoorte, naamlik lang en kort afstande hardloop, hekkies, gewigstoot en verspring.

Elke skool het op 4 Februarie in hul mooiste sportdrag opgedaag en gewys wat hul van gemaak is.

Lees die volle berig in die week se uitgawe van die WITBANK NUUS.
Deel gerus jou nuusbrokkies met ons: Telefoon 013 656 2490 of epos info@witbanknews.co.za
Jy kan ons ook op sosiale media volg Instagram, Twitter Witbank News App
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!












