Wildtuinstories dra spesiale boodskap
Die man van Hoezit Samelewing-faam sê Witbank is ’n lekker plek.
Die sosialemediapersoonlikheid Francois Boyce het gaste by die NG Kerk Panorama op hul voete gehad tydens sy optrede, Die wildtuin en ek.
Gaste het op 5 September so gelag dat die trane loop.
Francois, ook bekend vir Hoezit Samelewing, het die gehoor op ‘n toer in die wildtuin gevat en skreeusnaakse staaltjies gedeel van sy eerste kennismaking met ‘n leeu, renoster en kameelperd en die “spanning” wat hy ervaar het met die onbekende.
Lees meer 4 000 pannekoeke in ’n japtrap gebak by Trappieskerk se aandmark
Die boodskap agter die pittige sêgoed en stories het harte aangeraak.
“Witbank is lekker,” het Francois gesê.























Jou stad, jou storie soos dit gebeur. Bly op hoogte met die jongste nuus met WITBANK NUUS,
Volg ons op website, Facebook, X, Instagram or TikTok
Epos: info@witbanknews.co.za
