Local sportSport

Middelburg klop Hurricanes

Middelburg Rugbyklub seëvier oor Witbank Hurricanes in ’n klipharde wedstryd die afgelope naweek.

Die wedstryd is Saterdag 5 April op die Puma Stadion gespeel.

Dit was ’n klipharde wedstryd van die afskop fluitjie geblaas het.  Gemoedere het hoog geloop tussen die spanne en die onderskeie ondersteuners en die wedstryd is 20 min voor die tyd gestop as gevolg van ’n bakleiery.

Die Hurricanes-bestuur vra omverskoning aan hul ondersteuners vir die onsmaaklike voorval.
Hurricanes het die onderspit gedelf teen Middelburg met ’n eindtelling van 36-0.

Willem Grobler van Witbank Hurricanes Rugbyklub duik ’n speler van Middelburg Rugbyklub.
Willem Grobler van Witbank Hurricanes Rugbyklub duik ’n speler van Middelburg Rugbyklub.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button