School sportSport
HGH se pistoolskiet presteer
Die pistoolskietspanne van Hoërskool Generaal Hertzog het tydens die afgelope naweek weereens goed presteer.
Die pistoolskietspanne van Hoërskool Generaal Hertzog het tydens die afgelope naweek weereens goed presteer.
Hulle is aangewys as die beste in Nkangala. Die o.13, o.15 en o.21-spanne behaal elk ‘n eerste plek in die streek.
Rikus Beeken is aangewys as die beste skut in die o.13-span, Carlita Heyns as beste skut in o.15-span en Nekisha Packery is aangewys as die beste skut in die o.21-span van Nkangala.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!