School sportSport
Laerskool hokkie spelers blink ui
Laerskool Klipfontein en Laerskool Taalfees het stokke gekruis die afgelope week in hulle hokkie stryd

Met ’n sprong

Vené Wessels van Laerskool Klipfontein hou haar stok op haar bal, Vanessa Truter spring in die lug, by haar is haar spanmaat Zanel Nolte van Laerskool Taalfees.
Albei op die bal

Tiné Jenkins van Laerskool Klipfontein en Greteline van Zyl van Laerskool Taalfees gaan albei vir die bal toe hulle teen mekaar gespeel het op Donderdag, 16 Augustus.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
