Witbank Primary and Laerskool Klipfontein cricket clashes
Future cricket stars were molded when Witbank Primary and Laerskool Klipfontein had their match this past week

Straight to wicket keeper

Deveandre Visagie from Witbank Primary School took part in the mini cricket day on Saturday, August 25 when they played against Laerskool Klipfontein.
On the wickets

Laerskool Klipfontein hosted a mini hockey and cricket day on Saturday, August 25; Lemondre Phillips from Witbank Primary School was batting when the ball hit the wickets.
Gaan die bal slaan

Bjorn Nortjé van Laerskool Klipfontein het mini-krieket teen Witbank Primary School gespeel op Saterdag, 25 Augustus, by Klipfontein. Bjorn wou die bal wegslaan.
Boul met al sy krag

Laerskool Klipfontein het ’n mini-krieket en hokkiedag aangebied op Saterdag, 25 Augustus. Ruben Goosen van Laerskool Klipfontein het die bal geboul.
Spring uit die pad

Reghardt du Plessis van Laerskool Klipfontein het uit die pad van die bal gespring op Saterdag 25 Augustus terwyl hulle geoefen het voor hulle gespeel het teen Witbank Primary School.
