EntertainmentLifestyle

Lekker gekuier by die Kuierfees

Dit was ’n baie koue naweek maar dit het nie die mense verhoed om by die Kuierfees ’n draai te maak nie.

Die Kuierfees het reeds Vrydag 29 Augustus afgeskop. Die stalletjies het feesgangers besig gehou terwyl die kinders al te lekker op die mallemeule gery het.

Later die aand het Chrizaane, Andreas, Dewald Steyn en Snotkop die mense op hulle voet gehou om warm te bly.

Die kwik het Saterdag effe gestyg en die wind het nie so verword gewaai nie en dit het meer mense Saterdag deur die hekke sien kom.
Armand Hofmeyr het die aand gesorg vir lekker musiek.

By die Witbank Kuierfees het Jaco Voster en Stefan Terblanche Saterdag 30 Augustus lekker op die mallemeule gery.
By die Witbank Kuierfees het Jaco Voster en Stefan Terblanche Saterdag 30 Augustus lekker op die mallemeule gery.

Sien al die fotos hier.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button