Huis Shimha word bederf
Huis Shimha was bederf met kospakkies vanaf ’n plaaslike kroeg.

Rizpah het in 2005 begin met een huis as plek van veiligheid.
Die projek het oor die jare vining gegroei waar daar nou agt huise is wat tans na ongeveer 59 kinders omsien.
Huis Shimha was Woensdag, 21 April bederf met kospakkies vanaf ’n plaaslike kroeg.
Op die foto: Thabo Wes Nkosi, Gugu Hadabe, MJ Makhanya, Innocentia Mngomezulu, Tholakele Mavuso, Joyce Gauta and Anet Jansen.
Deel jou nuuswenke met ons via:
Telephone: 013 656 2490
WhatsApp: 060 866 8682
Email: wtbnews@mweb.co.za
Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
